Sanlam tuisblad      English      e-nuus      Navigasiehulp      Hulp      Kontak ons
Prestasiesyfers: Opsomming

As jy 'n belegging by Sanlam maak of as jy 'n risikodekkingpolis uitneem, kies jy 'n beleggingsfonds waarin die beleggingsgedeelte van jou premie kan groei. Dit is ook van toepassing as jy 'n uitkeerpolis voortsit in Stratus ná die oorspronklike uitkeerdatum of wanneer jy 'n Sanlam Verhandelde Polis koop.

Risikovlakke

Met Sanlam se beleggingsfondse kan jy kies of jy jou geld in 'n veiliger fonds met waarborge wil laat groei of eerder in 'n aggressiewer fonds met die potensiaal om uitmuntende groei te bied.

Klik hier vir 'n opsomming van die maandelikse prestasiesyfers.

Let wel:

Jy kan PDF-dokumente besigtig met die Adobe® Acrobat Reader.
Laai Acrobat Reader gratis af direk van Adobe (Alle platforms).

Direkteure | Kopiereg © Sanlam - Gebruiksbepalings
Sanlam Lewensversekering Beperk is 'n gelisensieerde verskaffer van finansiële dienste.