Sanlam tuisblad      English      e-nuus      Navigasiehulp      Hulp      Kontak ons
 Aanlyndienste
 Produkte & dienste
Oplossings vir jou
 Fondsprestasie
Finansiële advies
Beleggersverhoudinge
 Nuus & verslae
 Omtrent ons
 Kontak ons
Kliënte-kontaksentrum
Maandag - Vrydag: 08:30 - 17:00
0860SANLAM  |  0860 726 526
+27 21 916-5000
Bydrae- en belastingsertifikate
Aanwysings na Sanlam-hoofkantoor

Straatadres

Posadres

Telefoon

Sanlam-hoofkantoor
Strandweg 2
Bellville
Suid-Afrika
Sanlam-hoofkantoor
Posbus 1
Sanlamhof
7532
Internasionaal: +27 21 947-9111
SA: (021) 947-9111

Vanaf Kaapstad Internasionale Lughawe

  • Ry na uitgang van lughawe. Hou links deur die eerste stel verkeersligte.
  • Ry verby die BP-vulstasie. Sien Bord A wat wys jy moet 150 m verder links onder en dan oor die brug die Borcherd's Quarry-pad (M22) volg.
  • Hou links en volg die M22 na Bellville.
  • Draai regs in Modderdamweg.
  • Hou reguit aan verby die Universiteit van Wes-Kaapland. Sien Bord B en volg die pad links na Bellville (M10).
  • Ry oor die brug en verby Tienie Meyerstraat. Draai regs by die volgende verkeerslig in Bellrailstraat.
  • By verby die brandweerstasie tot by Oosstraat en draai links; Sanlam is aan regterkant (groot grys gebou).
  • Draai regs by die volgende verkeerslig in Voortrekkerweg; Sanlam se parkeerarea en hoofingang is aan regterkant.


Totale afstand vanaf Kaapstad Internasionale Lughawe tot by Sanlam-hoofkantoor in Bellville is 12km. Die rit duur ongeveer 20 minute.

Vanaf Kaapstad

  • Volg die N1 na die Paarl vir ongeveer 20 km.
  • Draai links by die R302 afrit (Durbanweg/W v Schoorlaan). Gaan regs na Bellville. Jy is nou in Durbanweg, wat tot in Voortrekkerweg loop.
  • Draai links in Voortrekkerweg en volg dit vir sowat 2 km tot jy 'n groot glas-en-betongebou (Sanlam) aan die regterkant van die straat sien.
  • Draai regs in Sanlam se besoekersparkering. 
Direkteure | Kopiereg © Sanlam - Gebruiksbepalings
Sanlam Lewensversekering Beperk is 'n gelisensieerde verskaffer van finansiële dienste.