Sanlam tuisblad      English      e-nuus      Navigasiehulp      Hulp      Kontak ons
 Aanlyndienste
 Produkte & dienste
Oplossings vir jou
 Fondsprestasie
Finansiële advies
Beleggersverhoudinge
 Nuus & verslae
 Omtrent ons
 Kontak ons
Kliënte-kontaksentrum
Maandag - Vrydag: 08:30 - 17:00
0860SANLAM  |  0860 726 526
+27 21 916-5000
Nuus wat saak maak!
Kliënte-kontaksentrum

Kliëntedienskantore en Inbelsentrum

Hanteer alle polisverwante navrae soos poliswaardes, hernuwings en sessies nadat die polis uitgereik is. Vir 'n lys van al die Kliëntedienskantore asook aanwysings na hulle, klik asseblief op die skakel hieronder.
Lys van Kliëntedienskantore (MS Excel)

Kliënte-hulpkantore

Dié kantore sien na die basiese kliënteversoeke om. 'n Gratis telefoon om die Inbelsentrum te skakel, word ook verskaf. Vir 'n lys van al die Kliënte-hulpkantore asook aanwysings na hulle, klik asseblief op die skakel hieronder.
Lys van Kliënte-hulpkantore (MS Excel)

Telefoon

SA: 0860SANLAM / 0860 726 526
Internasionaal: +27 21 916-5000
Maandag - Vrydag: 09:00 - 15:00
Saterdae, Sondae, openbare vakansiedae: gesluit

Stempos-fasiliteit Maandag - Saterdag: 17:00 - 08:00
Saterdag - Maandag: 13:00 - 08:00
Openbare vakansiedae: nie beskikbaar nie

Faks Faks: Internasionaal: +27 21 947-9440
SA: (021) 947-9440
Email life@sanlam.co.za of
stratus@sanlam.co.za (for policies starting with 04)
Selfhelp-fasiliteit
via telefoon
Maandag - Vrydag: 06:00 - 24:00
Saterdag: 08:00 - 13:00
Openbare vakansiedae: nie beskikbaar nie
Selfhelp-fasiliteit
via internet
https://secureservices.sanlam.co.za

Direkteure | Kopiereg © Sanlam - Gebruiksbepalings
Sanlam Lewensversekering Beperk is 'n gelisensieerde verskaffer van finansiële dienste.