Sanlam tuisblad      English      e-nuus      Navigasiehulp      Hulp      Kontak ons
 Aanlyndienste
 Produkte & dienste
Oplossings vir jou
 Fondsprestasie
Finansiële advies
Beleggersverhoudinge
 Nuus & verslae
 Omtrent ons
 Kontak ons
Kliënte-kontaksentrum
Maandag - Vrydag: 08:30 - 17:00
0860SANLAM  |  0860 726 526
+27 21 916-5000
e-nuus subskripsie
Sanlam Groep Interimresultate Junie 2008

Kernresultate

Verdienste

  • Netto resultaat van finansiële dienste per aandeel daal met 3%
  • Kernverdienste per aandeel styg met 4%
  • Genormaliseerde wesensverdienste per aandeel is 57% minder
  • Verwaterde wesensverdienste per aandeel is 24% minder

Besigheidsvolumes

  • Totale nuwebesigheidsvolumes styg met 2% tot R51 miljard
  • Waarde van nuwe lewensversekeringsbesigheid styg met 12% tot R290 miljoen
  • Marge vir nuwe lewensversekeringsbesigheid 2,39%
  • Netto fondsinvloeie van R5,5 miljard

Groep-ekwiteitswaarde

  • Groep-ekwiteitswaarde per aandeel van R22,54
  • Opbrengs op Groep-ekwiteitswaarde per aandeel nul persent

Kapitaalbestuur

  • 81 milljoen aandele gedurende 2008 vir R1,6 miljard teruggekoop
  • Diskresionêre kapitaal van R3 miljard op 30 Junie 2008

2008 Interimresultate (PDF)

Nuusvrystelling

Resultate aanbieding (PDF) Slegs in Engels beskikbaar

2007 Interimresultate (PDF)

Let wel:

Jy kan PDF-dokumente besigtig met die Adobe® Acrobat Reader.
Laai Acrobat Reader gratis af direk van Adobe (Alle platforms).

Direkteure | Kopiereg © Sanlam - Gebruiksbepalings
Sanlam Lewensversekering Beperk is 'n gelisensieerde verskaffer van finansiële dienste.