Sanlam tuisblad      English      e-nuus      Navigasiehulp      Hulp      Kontak ons
 Aanlyndienste
 Produkte & dienste
Oplossings vir jou
 Fondsprestasie
Finansiële advies
Beleggersverhoudinge
 Nuus & verslae
 Omtrent ons
 Kontak ons
Kliënte-kontaksentrum
Maandag - Vrydag: 08:30 - 17:00
0860SANLAM  |  0860 726 526
+27 21 916-5000
Volatiele markte? Beskerm jou kapitaal
2006 Finansiële resultate

Sanlam is 'n toonaangewende Suid-Afrikaanse finansiëledienstegroep van besighede toegespits op die opbou, bewaring en groei van sy kliënte se welvaart. Uitstekende prestasie in die eerste helfte van die jaar is in die tweede helfte voortgesit en het stewige finansiële resultate vir die jaar geëindig 31 Desember 2006 tot gevolg gehad.

Verdienste

  • Wesensverdienste per aandeel 33% hoër
  • Kernverdienste per aandeel 17% hoër
  • Dividend per aandeel van 77 sent - 'n styging van 18%

Besigheidsvolumes

  • Totale nuwe besigheidsvolumes styg met 30% tot R80.6 miljard
  • Netto fondsinvloeie van R14.1 miljard (voor OBK-onttrekking)
  • Sanlam Beleggings se bates onder bestuur vermeerder met 24% tot R406 miljard

Intrinsieke Waarde

  • Intrinsieke waarde per aandeel van 2 047 sent
  • Opbrengs op intrinsieke waarde per aandeel van 31%
  • Waarde van nuwe lewensversekeringsbesigheid styg met 49% tot R434 miljoen
  • Marge van nuwe lewensversekeringsbesigheid van 2.1%

Kapitaalbestuur

  • 4.3% van uitgereikte aandele gedurende die jaar teruggekoop vir R1.6 miljard
  • Ondergeskikte skulduitgifte van R2 miljard in Augustus 2006

2006 Finansiële resultate (PDF file)

Nuusvrystelling oor die resultate

Aanbieding van resultate

Let wel:

Jy kan PDF-dokumente besigtig met die Adobe® Acrobat Reader.
Laai Acrobat Reader gratis af direk van Adobe (Alle platforms).

Direkteure | Kopiereg © Sanlam - Gebruiksbepalings
Sanlam Lewensversekering Beperk is 'n gelisensieerde verskaffer van finansiële dienste.