Sanlam tuisblad      English      e-nuus      Navigasiehulp      Hulp      Kontak ons
 Aanlyndienste
 Produkte & dienste
Oplossings vir jou
 Fondsprestasie
Finansiële advies
Beleggersverhoudinge
 Nuus & verslae
 Omtrent ons
 Kontak ons
Kliënte-kontaksentrum
Maandag - Vrydag: 08:30 - 17:00
0860SANLAM  |  0860 726 526
+27 21 916-5000
Persoonlike lenings
Onopgeëiste surplusse wag

Sowat 2 000 voormalige lede van die Sanlam-Aftreefonds B vir kantoorpersoneel het nog nie hul surplusbetalings opgeëis wat reeds op 1 April 2003 aan belanghebbendes toegedeel is nie.

Ondanks verskeie opsporingsaksies is daar egter nog talle begunstigdes aan wie betalings gedoen moet word, maar wat nie opgespoor kan word nie. Dié mense het ná 1 April 1997 Sanlam se diens verlaat of afgetree.

'n Volledige lys van mense wat nog nie opgespoor kon word nie, verskyn hier. Indien jy van mense weet wie dalk op die lys kan wees, gaan kyk gerus, en vra hulle om (021) 947 8404/6375 te skakel en hul identiteitsnommer te verskaf. Hulle sal dan versoek word om die nodige dokumentasie vir die uitbetalings te verskaf.

Sien die lys van name hier.

Direkteure | Kopiereg © Sanlam - Gebruiksbepalings
Sanlam Lewensversekering Beperk is 'n gelisensieerde verskaffer van finansiële dienste.