Sanlam tuisblad      English      e-nuus      Navigasiehulp      Hulp      Kontak ons
 Aanlyndienste
 Produkte & dienste
Oplossings vir jou
 Fondsprestasie
Finansiële advies
Beleggersverhoudinge
 Nuus & verslae
 Omtrent ons
 Kontak ons
Kliënte-kontaksentrum
Maandag - Vrydag: 08:30 - 17:00
0860SANLAM  |  0860 726 526
+27 21 916-5000
Sanlam Huislenings
Sanlam-borgskappe

Ons filosofie

Sedert sy stigting in 1918, is Sanlam baie nou betrokke by die verbetering en ontwikkeling van ons land en sy mense. Die maatskappy het 'n gefokusde korporatiewe maatskaplike betrokkenheids- en borgskapprogram. Die fokusareas vir korporatiewe maatskaplike betrokkenheid (KMB) word op groepvlak gekoördineer en sluit opvoeding, ekonomiese ontwikkeling (onder meer entrepreneurskap), MIV/vigs en sosiale ontwikkeling in.

Sanlam-groep se borgskapprogram fokus op opvoeding, gesondheid en welsyn, entrepreneurskap en kultuur.

Fokusareas

Opvoeding
Entrepreneurskap
Gesondheid en welsyn
Kulturele inisiatiewe
SA Sanlam Modeborgskap
Ad hoc

Direkteure | Kopiereg © Sanlam - Gebruiksbepalings
Sanlam Lewensversekering Beperk is 'n gelisensieerde verskaffer van finansiële dienste.