| April 2008 |
Bekendmaking van inligting vir 2009-kompetisie |
| 15 Augustus 2008 |
Sluitingsdatum vir tekste by dramadepartemente |
| 5 September 2008 |
Sanlam ontvang inskrywings van dramadepartemente |
| 3 November 2008 |
Bekendmaking van finaliste |
| KKNK 2009 |
Produksies word by KKNK opgevoer en deur paneel beoordeel |
| Tydens fees |
Bekendmaking van pryswenners |