Sanlam tuisblad      English      e-nuus      Navigasiehulp      Hulp      Kontak ons
 Aanlyndienste
 Produkte & dienste
Oplossings vir jou
 Fondsprestasie
Finansiële advies
Beleggersverhoudinge
 Nuus & verslae
 Omtrent ons
 Kontak ons
Kliënte-kontaksentrum
Maandag - Vrydag: 08:30 - 17:00
0860SANLAM  |  0860 726 526
+27 21 916-5000
Sanlam Cobalt
Sanlam-prys vir Afrikaanse teater
 

Wenners/Finaliste

Die kampioene van die 2008-Sanlamprys vir Afrikaanse Teater is onlangs by die Absa KKNK bekroon.  Die dramadepartement van die Universiteit van die Vrystaat se produksie, Die Begrafnis, het skoonskip gemaak met die belangrikste pryse. 

Van links verskyn (agter) Ilne Fourie (goue toekenning vir beste akteur), Nico Luwes (beste regisseur), Brett Pyper (hoof uitvoerende beampte, ABSA KKNK), Martie de Lange (borgskapbestuurder, Sanlam), Annalize Nortier en Carel Nel (wat die silwer- akteurstoekenning deel), (middel) Anel Kotzé en Misha Daniels en (voor) Christopher Mey, Quintus Astlett, Nadine Kemp en Leendert de Jager.

 

Die tegniese span van Mymering, die US dramadepartement se inskrywing vir die Sanlamprys vir Afrikaanse Toneel, het tydens die eindronde by die Absa KKNK 'n voortreflikheidsertifikaat vir dekor/stelontwerp losgeslaan en daarmee verhoed dat die Universiteit van die Vrystaat skoonskip maak met die pryse. 

Van links voor verskyn Cheree Rossouw, Maryke van Jaarsveld, Ronmari van Tonder en Johan Esterhuizen (die regisseur van die drama) en agter Stephan Meyer, Jnr en Rudie van Rensburg, hoof: borgskappe van Sanlam.

Lees hier die persverklaring oor die wenners.
 
Direkteure | Kopiereg © Sanlam - Gebruiksbepalings
Sanlam Lewensversekering Beperk is 'n gelisensieerde verskaffer van finansiële dienste.