Sanlam tuisblad      English      e-nuus      Navigasiehulp      Hulp      Kontak ons
 Aanlyndienste
 Produkte & dienste
Oplossings vir jou
 Fondsprestasie
Finansiële advies
Beleggersverhoudinge
 Nuus & verslae
 Omtrent ons
 Kontak ons
Kliënte-kontaksentrum
Maandag - Vrydag: 08:30 - 17:00
0860SANLAM  |  0860 726 526
+27 21 916-5000
Bydrae- en belastingsertifikate
MIV/vigs in Sanlam

Sanlam se fokus op sy personeel was nog altyd 'n prioriteit. Daarom bestee ons 'n aansienlike hoeveelheid tyd en energie op inisiatiewe om die algemene werkervaring van ons personeel te verbeter.

Sanlam, as 'n mikrokosmos van die Suid-Afrikaanse samelewing, kan nie die potensiële impak wat HIV en Vigs op ons bedryf kan hê, ontsnap nie.

Een van die doelstellinge van Sanlam se HIV/Vigs-beleid is om ons werknemers deur opvoeding en opleiding te bemagtig om die verspreiding van HIV en Vigs te verhinder. Sanlam se baie suksesvolle Vrywillige Beradings- en Toetsveldtog, wat einde verlede jaar van stapel gestuur is, is verdere bewys van ons toewyding om ons personeel met al die inligting, behandeling en ondersteuning wat hulle nodig het, te voorsien.

Vir meer inligting, klik op die relevante skakel hieronder:

Beleid (PDF)

Strategie (PDF)

Geskiedenis

Let wel:

Jy kan PDF-dokumente besigtig met die Adobe® Acrobat Reader.
Laai Acrobat Reader gratis af direk van Adobe (Alle platforms).

Direkteure | Kopiereg © Sanlam - Gebruiksbepalings
Sanlam Lewensversekering Beperk is 'n gelisensieerde verskaffer van finansiële dienste.