Sanlam tuisblad      English      e-nuus      Navigasiehulp      Hulp      Kontak ons
 Aanlyndienste
 Produkte & dienste
Oplossings vir jou
 Fondsprestasie
Finansiële advies
Beleggersverhoudinge
 Nuus & verslae
 Omtrent ons
 Kontak ons
Kliënte-kontaksentrum
Maandag - Vrydag: 08:30 - 17:00
0860SANLAM  |  0860 726 526
+27 21 916-5000
Volatiele markte? Beskerm jou kapitaal
Reality
 

Wat is Reality?

Reality is die Sanlam Groep se leefstyl en belonings program.

Jou Reality voordele

Ons indrukwekkende reeks dienste rakende wonings, vakansies, motors en ander sleutel-areas gaan jou lewe total omvorm en jou kontant terugbesorg op feitlik elke transaksie. Dit sluit ook spesiale concierge-dienste in wat, net soos die "Goeie Feë", al jou wense sal bewaarheid. Reality-lede kry byvoorbeeld toegang tot Reality Save en Reality Scout, eersterangse telefooninligtings- en - verkrygingdienste wat gerugsteun word deur 93 000 gekeurde verskaffers. Daar is geen perke aan hierdie dienste nie en dit is 24 uur per dag, 365 dae per jaar beskikbaar.

Jou Reality-voordeelkategorieë:

Reality

Vir meer inligting oor ons vennote waar jy voordele geniet, Reality-lidmaatskapopsies, aanlynregistrasie, finansiële opvoedkundige materiaal en lede se RealityPoints, skakel asseblief 0822 33 5000 of besoek ons by www.reality.co.za of stuur epos na info@reality.co.za.

Direkteure | Kopiereg © Sanlam - Gebruiksbepalings
Sanlam Lewensversekering Beperk is 'n gelisensieerde verskaffer van finansiële dienste.