|
Die Kleinhandel-groepering bestaan uit Sanlam Persoonlike Finansies en Sanlam Ontwikkelende Markte.
Sanlam Persoonlike Finansies is 'n belangrike verskaffer van 'n wye reeks individuele lewensversekeringsoplossings en persoonlike finansiële dienste en oplossings, insluitend boedelbeplanning en trusts, huislenings, persoonlike lenings, gekoppelde produkte, geldoordragte en finansiële dienste in Suid-Afrika, Namibië en die Verenigde Koninkryk (VK).
Sanlam Persoonlike Finansies se groep profiel en aandele struktuur:
Sanlam Ontwikkelende Markte verskaf bekostigbare finansiële dienste-oplossings, hoofsaaklik aan die intreevlak-mark in Suid-Afrika en aan die wyer finansiële dienste segmente in ander ontwikkelende markte waarin Sanlam betrokke is (vyf ander Afrika-lande sowel as Indië).
Sanlam Ontwikkelende Markte groep profiel en aandele struktuur:
| Sanlam Groepoplossings |
100% |
Distribusie kanaal vir African Life |
| Channel Life/Safrican |
50% |
Lewensversekeraar |
| Botswana Life |
54% |
Lewensversekeraar in Botswana |
| Pan Africa Kenia |
50% |
Lewensversekeraar in Kenia |
| ELAC Ghana |
49% |
Lewensversekeraar in Ghana |
| African Life Tanzanië |
65% |
Lewensversekeraar in Tanzanië |
| African Life Zambië |
70% |
Lewensversekeraar in Zambië |
| Shriram Life Indië |
26% |
Lewensversekeraar in Indië | |