Sanlam tuisblad      English      e-nuus      Navigasiehulp      Hulp      Kontak ons
 Aanlyndienste
 Produkte & dienste
Oplossings vir jou
 Fondsprestasie
Finansiële advies
Beleggersverhoudinge
 Nuus & verslae
 Omtrent ons
 Kontak ons
Kliënte-kontaksentrum
Maandag - Vrydag: 08:30 - 17:00
0860SANLAM  |  0860 726 526
+27 21 916-5000
Nuus wat saak maak!
Sanlam-Toekennings vir Gemeenskapspers 2008
 

Inleiding

Die Sanlam-Toekennings vir Gemeenskapspers is daarop gemik om voortreflikheid aan te moedig en verdienstelike werk te bekroon.

Die kompetisie word aangebied deur die Forum vir Gemeenskapspersjoernaliste (FGJ), onder beskerming van Drukmedia SA (PMSA).

Heeltydse redakteurs, joernaliste en fotograwe van alle Suid-Afrikaanse en Namibiese gemeenskapskoerante, wat nie meer as twee keer per week verskyn nie, kom vir die toekennings in aanmerking.

Sanlam het die borgskap van die jaarlikse kompetisie vir die gemeenskapspers (plattelandse koerante soos dit destyds bekend gestaan het) in 1991 by die KWV oorgeneem.

Die kompetisie dek die 12 maande wat op 31 Mei van 'n bepaalde jaar eindig, m.a.w. 1 Junie van vorige jaar tot 31 Mei van huidige jaar.

Sluitingsdatum

Die sluitingsdatum vir die 2008-kompetisie is 30 Junie 2008.

Kontakbesonderhede

Hugo  Redelinghuys
Sanlam Groepbemarking en Kommunikasie
Tel: (021) 947-3393
Faks: (021) 947-4889
Sel: 082 440 6331
e-pos: hugo.redelinghuys@sanlam.co.za

André Coetzee
Projekassistent
Tel:  (021) 947-2567
Faks: (021) 947-4889
Sel: 083 709 7065
e-pos: andre.coetzee@sanlam.co.za

Direkteure | Kopiereg © Sanlam - Gebruiksbepalings
Sanlam Lewensversekering Beperk is 'n gelisensieerde verskaffer van finansiële dienste.