Sanlam tuisblad      English      e-nuus      Navigasiehulp      Hulp      Kontak ons
 Aanlyndienste
 Produkte & dienste
Oplossings vir jou
 Fondsprestasie
Finansiële advies
Beleggersverhoudinge
 Nuus & verslae
 Omtrent ons
 Kontak ons
Kliënte-kontaksentrum
Maandag - Vrydag: 08:30 - 17:00
0860SANLAM  |  0860 726 526
+27 21 916-5000
Bydrae- en belastingsertifikate
Werksgeleenthede

Sanlam glo dat sy werknemers sy mees waardevolle hulpbron is. Dit is daarom belangrik dat Sanlam die regte mense met die regte vaardighede op die regte tyd lok, werf en behou.

Ons glo ook dit is noodsaaklik dat werwing en seleksie plaasvind teen vasgestelde kriteria. As 'n algemene beginsel moet alle poste eers intern geadverteer word, en daarna ekstern, sou ons nie geskikte, gekwalifiseerde kandidate intern vind nie. (Uitsonderings word gemaak slegs in gevalle waar opvolgbeplanning reeds in plek is).

Hierdie webruimte is een van die media wat ons gebruik om ons poste ekstern te adverteer.

Let wel: Ons sal net aansoeke oorweeg van applikante wat direk vir geadverteerde vakatures aansoek doen.

Klik hier vir werksgeleenthede.

Klik hier vir meer inligting met betrekking tot die loopbaan as Sanlam Finansiële Adviseur.

Let asseblief daarop dat Sanlam bied geen universiteitsbeurse in enige vakgebied nie en faseer tans sy bestaande beursstelsel uit. Die maatskappy is egter aan opvoeding in die breër gemeenskap toegewyd en is by 'n aantal inisiatiewe buiten beurse en studielenings in dié verband betrokke.

Direkteure | Kopiereg © Sanlam - Gebruiksbepalings
Sanlam Lewensversekering Beperk is 'n gelisensieerde verskaffer van finansiële dienste.