Sanlam tuisblad      English      e-nuus      Navigasiehulp      Hulp      Kontak ons
 Aanlyndienste
 Produkte & dienste
Oplossings vir jou
 Fondsprestasie
Finansiële advies
Beleggersverhoudinge
 Nuus & verslae
 Omtrent ons
 Kontak ons
Kliënte-kontaksentrum
Maandag - Vrydag: 08:30 - 17:00
0860SANLAM  |  0860 726 526
+27 21 916-5000
Nuus wat saak maak!
Wet: Toegang tot inligting

Die Wet op Bevordering van Toegang tot Inligting, 2 van 2000 gee persone die reg van toegang tot inligting wat benodig word vir die uitoefening of beskerming van enige regte.  Toegang tot inligting sal toegestaan word sodra aan sekere vereistes voldoen is.  Die Wet vereis ook dat privaat liggame (bv. Sanlam) 'n handleiding moet saamstel wat persone behulpsaam sal wees met die uitoefening van hul reg van toegang tot inligting.  Op hierdie webbladsy sal jy die Handleiding kry, asook die voorgeskrewe Vorm en Fooie betaalbaar indien jy jou reg van toegang tot inligting wil uitoefen.

Let asseblief daarop dat bostaande dokumente net in Engels beskikbaar is.

Direkteure | Kopiereg © Sanlam - Gebruiksbepalings
Sanlam Lewensversekering Beperk is 'n gelisensieerde verskaffer van finansiële dienste.