|
Sanlam dek die hele spektrum van finansiële dienste en persoonlike finansies, van risikodekking tot buitelandse bankdienste en aftreevoorsiening vir individue.
| Kies die pensioenopsie wat reg is vir jou omstandighede wanneer jy aftree. |
| |
| Skep welvaart met jou buitelandse beleggings en JSE-aandele deur Sanlam Persoonlike Beleggings. |
| |
| Jou kind se opvoeding verg deeglike beplanning en 'n goeie voorsprong. Begin vandag spaar vir jou kind se toekoms met Stratus EduFokus. |
| |
| 'n Deeglike boedelbeplanning gee jou gemoedsrus, want jy weet jou afhanklikes is versorg na jou dood. |
| |
| Trek voordeel uit bul-lopies en vergeet van beerfases - met gestruktureerde gewaarborgde oplossings. |
| |
| Kollektiewe beleggings bly steeds een van die heel beste boublokke vir jou kort, medium- en langtermyn beleggingsbehoeftes. |
| |
| 'n Omvattende reeks oplossings vir persoonlike dekking vir mense met MIV. |
| |
| Berei jou voor op die finansiële las wat fisieke teenspoed bring, en betaal slegs vir die dekking wat jy nodig het. |
| |
| Bestmed bied 'n omvattende reeks opsies vir mediese dekking. |
| |
| Santam berei jou op die onvoorsiene voor met omvattende korttermyn-dekking vir jou huis, voertuig en besittings. |
| |
| Oorbrug jou kontantvloeiprobleme met 'n lening van tot R30 000. Skakel ons by 0861 08 08 88 om vas te stel of jy kwalifiseer. Ons betaal binne een werkdag. |
| |
| Professionele fondsbestuurders help jou om welvaart te skep - dit terwyl jy volle seggenskap oor jou portefeulje hou. |
| |
| Sanlam bied huislenings teen mededingende tariewe met uitstekende diens. |
| |
| Sanlam Multibestuurder Internasionaal (SMMI) is 'n beleggingsbestuursbesigheid wat hom toespits op aktiewe multibestuurder-belegging vir beide individue en besighede/aftreefondse. |
| |
| Bereik jou lewensdoel met 'n gepaste spaar- of beleggingsproduk uit die Stratus Spaar en Beleggingsreeks. |
| |
| Dit is 'n innoverende spaarplan wat bekostigbare belegging in die aandelemark moontlik maak en verseker dat jou geld veilig is. |
| |
| Bewaar jou bates vir jou afhanklikes en vir toekomstige generasies in 'n veilige en doeltreffende manier met 'n trust. | |