Sanlam tuisblad       English       Navigasiehulp       Registreer       Teken aan
Sanlam Liquid

Sanlam Liquid wens u en u famile 'n veilige vakansie
seisoen toe.

Met Sanlam Liquid kan jy:

  • Belê in die SIM Geldmarkfonds.
  • Munt slaan uit die hoë rentekoerse van die SIM Geldmarkfonds.
  • 'n * VISA Electron-debietkaart vir gebruik by OTM's en handelaars bekom.
  • Transaksievermoëns soos debiet- en aftrekorders verkry.
  • Transaksies soos derdeparty-betalings via die Internet doen. Tans is Internet bankdienste slegs beskikbaar vir individue en nie vir organisasies/maatskappye nie.
  • 'n Mededingende en deursigtige fooistruktuur kry.

Doen nou aansoek!

* Uitgereik deur Bidvest Bank

Direkteure | Kopiereg © Sanlam - Gebruiksbepalings
Sanlam Lewensversekering Beperk is 'n gelisensieerde
verskaffer van finansiële dienste.
Daaglikse koerse
  Sanlam Liquid daaglikse koerse  
Fondsinligting
  Sanlam Geldmarkfondsfeite (PDF)  
Sanlam daaglikse pryse
Aandeleprys
Bereken fondswaardes
Kollektiewe beleggings
Beleggingsfondse